You are @  Inkomste ProjekteGeboueBestaande GeboueWaterglen
 
 3D Werklike Toere
Minimize
Kliek op 'n link om oop te maak.

Binne 1

Binne 2

Buite 1

Wanneer dit oop is, kliek op prent en trek in enige rigting.
 Print   
 Waterglen verbeteringe
Minimize
Voor



Na





 Print   
 Informasie oor die gebou
Minimize
Maatskappy registrasienommer
 Naam van eiendom
 Adres  Eiendomsbestuurder
Ankerhuurder
Totale Huurbare
Spasie / SqM

2005/000076/07

  WATERGLEN
Waterglen Shopping Centre
Investments (Pty) Ltd

 Menlyn, Pretoria, Gauteng

 Centroprop

 PICK n PAY

 12,333.00


 Print   
 Gebou Inligting
Minimize

Hierdie is ‘n winkelsentrum in Waterkloof Glen, Pretoria, Gauteng.  Die sentrum is op die hoek van twee baie besige strate geleë.  Die gebou word tans nuut geverf en ‘n palisade heining is opgerig ten einde die sekuriteit van die sentrum te verbeter.  Die totale koste van die huidige opknappingswerk wat gedoen word, sal ongeveer R1,4 miljoen beloop.

 

Die ankerhuurder is Pick ‘n Pay met ‘n huurkontrak wat in proses is om hernu te word  vir nog tien jaar.  Hulle wil ook hul winkel met 600 m² vergroot en vernuut teen hulle eie koste,  wat ongeveer R4 miljoen sal beloop.

 

Die gebou word namens Sharemax deur Centroprop bestuur. 

 Print   
Kopiereg 2007 deur Sharemax