You are @  Inkomste ProjekteGeboueBestaande GeboueRivonia Square
 
 Informasie oor die gebou
Minimize
Maatskappy registrasienommer
 Naam van eiendom
 Adres  Eiendomsbestuurder
Ankerhuurder
Totale Huurbare
Spasie / SqM

 2006/014023/07

 RIVONIA SQUARE
Rivonia Square Shopping Mall
Investments (Pty) Ltd

 Rivonia, Gauteng

 Hermans & Roman

 PICK n PAY

 25,366.00


 Print   
 Gebou Inligting
Minimize

Hierdie gebou is ‘n streekwinkelsentrum in Rivonia, Johannesburg, Gauteng.  Die totale verhuurbare oppervlakte is 25 000 m². 


Pick ‘n Pay is die ankerhuurder wat 3 592 m² benut en hulle huurkontrak is nog tien jaar geldig.  Daar is slegs ‘n vakante ruimte van 551 m² wat binnekort gevul behoort te wees, na aanleiding van die geboubestuurder se aksies om die huurdersprofiel te herstruktureer om ‘n sterker huurdersmengsel te bewerkstellig.  Die geboubestuurder het ‘n marknavorsing vir die sentrum aangevra en daaruit kon bepaal word watter nasionale huurders die gebou verder sal kan komplimenteer.

 

Die geboubestuurder het ‘n groot huurder gevind wat 2 500 m² in die sentrum gaan opneem.  Hulle sal ‘n konferensiesentrum daar bedryf wat die sentrum en die omliggende area sal bevoordeel.

 

Die gebou word namens Sharemax deur Hermans & Roman bestuur.


 Print   
Kopiereg 2007 deur Sharemax