You are @  Inkomste ProjekteGeboueBestaande GeboueFlora Sentrum
 
 Flora vloer planne
Minimize
 Print   
 FLora opgradeer fotos - Augustus 2010
Minimize

New Tenant PEP

New Shopfront Already Installed

Construction For New Shopfronts

Look Of New Shopfronts

Construction For New Shopfronts

Old Shopfronts Taken Out



Construction For PNA New Shop

Construction For New Entrance Parking Basement

Internal Walls Constructed For Parking Basement (Becomes Retail)

Internal Walls Constructed For Parking Basement (Becomes Retail)

Rear Entrance Construcion

New Tiles Laid In Office Block

New Lifts Complete

 Print   
 Flora - Nuwe Binne in 3D
Minimize




 Print   
 Flora Opgradering - April 2010
Minimize
FLORA OPGRADERING

- Voeg ekstra 6 000 vierkante meter by huidige GLA (gross lettable area)
- R60mil koste
- Bank finansiering
- Totaal 24 000 vierkante meter GLA
- Totale “Facelift”
- Nuwe huurders
- Potensiele 30% kapitaal groei opbrengs

Ontwikkelingsproses

- Voor ontwikkelingsfase - Dorpsbeplanning, sonering, hersonering, EIA, geologiese verslag, verkeersverslag, elektriese aansoek, landmeter plan, dienste aansoek, argitek planne, dorpsregister ens / proses kan18 maande neem
- Ontwikkelingsfase – Grootmaat dienste installeer, paaie, riool, elektries, stormwater ens.
- Verkoopsfase – Agente bemark erwe of eenhede.
 Print   
 3D Werklike Toere
Minimize
 Print   
 Die Flora Sentrum Verbetering Planne
Minimize
 Print   
 Informasie oor die gebou
Minimize
Maatskappy registrasienommer
 Naam van eiendom
 Adres  Eiendomsbestuurder
Ankerhuurder
Totale Huurbare
Spasie / SqM
 2004/030198/07  FLORA CENTRE
Brookfield Investments 201 (Pty)
 Florida, Roodepoort, Gauteng  Hermans & Roman  PICK n PAY  17,944.58

 Print   
 Gebou Inligting
Minimize

Hierdie winkelsentrum is in Florida, Roodepoort, Gauteng.  In 2007 het daar ‘n brand in die rolprentteater van die sentrum uitgebreek en dit het ander dele van die gebou ook aangetas.  Dit het die gebou se inkomste onder druk geplaas, want alhoewel die gebou ten volle verseker was, kon sekere huurders vir ‘n sekere tyd nie daarin besigheid doen nie.

 

Die gebou word namens Sharemax deur Hermans & Roman bestuur.  Hulle is optimisties dat die vakante spasie wat in die sentrum bestaan, in die nabye toekoms gevul sal kan word.

 

Marknavorsing was gedoen om te bepaal watter potensiële nasionale huurders die sentrum verder sal komplimenteer. 


Opknappingswerk aan die sentrum het reeds begin en die mans- en vrouensbadkamers is reeds opgeknap teen ‘n koste van R350 000 en die kantoorblok in reeds klaar geverf teen ‘n koste van R360 000. 

 

In die volgende paar maande sal die huisbakke vervang word, die hoofingange gaan verander word, die hele sentrum sal binne geteël word en dit sal binne en buite geverf word.  ‘n Palisade heining sal om die sentrum geplaas word vir die verbetering van die sekuriteit.  ‘n Argitek is ook tans besig met die finale uitleg vir verdere aanbouings wat vir die sentrum beplan word.

 

Nando’s het ons reeds in kennis gestel dat hulle ‘n deurrygerief op Flora se perseel wil bou en dit sal ‘n verdere groei kan lewer.  Spur restaurant het die geboubestuurder in kennis gestel dat hulle graag ‘n restaurant by die hoofingang van die sentrum wil open.

 

Pick ‘n Pay wil hulle winkel van 4 507 m² opgradeer en dit sal ‘n positiewe inspuiting vir die sentrum wees omdat dit hulle vertroue in die koopkrag by die sentrum bevestig.  Hulle huurkontrak is ook nog vir die volgende vyf jaar geldig, met nog twee opsies om dit elke keer met vyf jaar te hernu.


 Print   
Kopiereg 2007 deur Sharemax